R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Sy moet die eerste een wees om te praat Want vroue praat nie hieroor nie die skande is te groot.
Toe die hadidas oor die huis vlieg en sy hulle soos vroue hoor roep, toe sy na die landskap van swye om haar kyk, weet sy dat sy die ondenkbare, die ongehoorde moet doen. Sy wil nie, maar die hadidas roep en roep. Miskien is dit God wat hulle oor die dak laat vlieg. Op n dag loop sy telefoon toe, bid n skietgebed en skakel n skrywer.
En sy praat, praat oor
vereensaming
vloeke
verwyte
vuishoue
vernederings
verbreekte beloftes
vrees wat nooit weggaan nie.
Ruitevrou is n ware verhaal wat die soeklig laat val op die emosionele en liggaamlike mishandeling van vroue uit elke laag van die samelewing en elke kultuurgroep in die land.
Met die eerste verskyning van die boek in die laat negentigs is meer as 30 000 eksemplare verkoop. Oral in Suid-Afrika het die boek opslae gemaak en koerantopskrifte gehaal.
Voorblad was gevou, boekie self in goeie toestand.
I prefer using recycled packaging materials as far as possible.
*Please pay within 3 days, if payment has not been made within 7 days, the order is cancelled.
*I try to ship as soon as I can, should you be in a specific rush - please let me know.
*I reserve the right to close auctions early.
Happy bidding!
Have a look at my other listings. I gladly combine items. 📦