Wimpie Berg is 'n stil, agtermekaar jongman. Hy ken hartseer en die gewig van vroee verantwoordelikhede. Wat hy nooit kon agterlaat nie, is sy agressie teen gegoede mense. Tot sy eie ontsteltenis raak hy halsoorkop verlief op 'n rykmansdogter. Boonop poog die welaf Riekert voortdurend om hom te vernietig. Dit en Wimpie se vooroordele, verjaag sy studenteliefde in die arms van 'n Ier. Agter die buitegebou se muur worstel hy met homself en onherstelbare, verbeurde kanse.Te midde van dit alles ontmoet jy vir Darius, die familie se stoutgat-liefling. Hy sorg vir 'n glimlag op sy mede-karakters en die leser se gesig.

Title: Ryk armgat
Author: Elsabe Welman
Publisher: Publishing World SA
Year: 2016
Number of pages: 613
ISBN: 9781928350293
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever