Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Robert Kiyosaki leer mense hoe om miljoeners te word en dis waarom hulle hom die miljoener-onderwyser noem. Mense sukkel finansieel omdat hulle jare lank studeer, maar niks oor geld leer nie. Mense leer dus om vir geld te werk maar leer nooit om geld vir hulle te laat werk nie. Robert T. Kiyosaki. Vernietig die mite dat jy baie geld moet verdien om ryk te word. Vra of jou huis regtig n bate is. Wys vir ouers hoekom hulle nie op die onderwysstelsel kan staatmaak om hul kinders van geld te leer nie. Veduidelik eens en vir alyd wat n bate en wat n las is. Leer jou wat om jou kinders van geld te leer en hul finansele sukses in die toekoms te verseker.
ISBN: 9781868422753
Pages: 277
Paperback
Jonathan Ball publishers, 2007
Good condition
B68