Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | W.E.G. Louw se bundel Die Ryke Dwaas (1934) kondig 'n nuwe beweging aan: die Dertigers, waarvoor hy die Hertzog Prysontvang. |
Jaar | 1935 (Tweede Uitgawe) |
Uitgewer | Nasionale Pers-Uitgawe |
Bladsye | 104 |
Toestand | Hardeband linne, geen stofomslag, gedruk op spesiale linne-agtige papier met ru ente, ouderdomsvergeling, merke, skutblad uit, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: