Rytuie van Weleer - Jacques Malan Rytuie van Weleer - Jacques Malan Rytuie van Weleer - Jacques Malan Rytuie van Weleer - Jacques Malan
Rytuie van Weleer - Jacques Malan Rytuie van Weleer - Jacques Malan Rytuie van Weleer - Jacques Malan Rytuie van Weleer - Jacques Malan

Rytuie van Weleer - Jacques Malan

Secondhand 1 available
R269.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
B502
Bob Shop ID
649786637

Toestand: Goed. Insekskade aan bokant en onderkant van stofomslag, sowel as bietjie op die onderste rande van die hardeband. Boek is verder stewig en skoon en die inhoud baie netjies. 
Formaat:
A4 Hardeband met stofomslag
Bladsye: 152
Uitgegee: 1981 (J. L. van Schaik)
ISBN: 0627011322

Van ons ouer mense onthou nog die  dae toe met n tentwa na die n dorp gery is vir Nagmaal; of die bokwa waarmee die mielies uitgery is. Die verewaentjie, spaider en kapkar vorm eweneens deel van baie mense se herinneringe aan die ou dae en die rytuie van weleer. Vandag is daar min dinge wat die publiek se verbeelding so aangryp as n optog van ou rytuie, getrek deur spoggerige perde en gedryf met outydse vaardigheid.

Rytuie van Weleer is die eerste omvattende en gesaghebbende Afrikaanse werk oor die waens, karre en koetse van weleer. Die skrywer neem ons 5 000 jaar terug in die geskiedenis en deur al die ontwikkelingsfases van rytuie in Europa, Engeland en Suid-Afrika, tot met ons eie wa- en rytuigbouers en hul produkte. Al die rytuigfamilies word beskryf en geillustreer en byna geen ryding met twee of vier wiele wat deur diere getrek is, ontbreek in die werk nie. Daar is hoofstukke spesiaal oor die os en ossewaens en oor die perd en sy tuig waarin trekgoed en inspan-metodes volledig bespreek word.

Met behulp van 236 swart-wit-illustrasies en 21 kleurplate word die verhaal vertel: van die tegniese ontwikkeling van waens en rytuie, van die ondernemingsgees van ons wa- en rytuigbouers en van die wel en wee van die koetsdiensondernemers. Deur die talle geskiedkundige fotos, opgediep uit argiewe en museums, word deftige troupare in landaus, boerekinders met n treppie op pad skool toe, pres. Paul Kruger in sy berlyner of die goue era van die poskoets lewend voor die geestesoog geroep.

Met sy alfabetiese registers en museologiese opgawes en aantekeninge is Rytuie van Weleer onontbeerlik vir museums en studente van ons kultuur-geskiedenis. En vir nog lewende gebruikers en belangstellendes in die voertuie van gister, is die boek n fassinerende reisgids na die goeie oue tyd voor die koms van die motor.

Add to cart

Recently viewed

See more
KARNAATJIE DEUR HENNIE AUCAMP
Secondhand
R44.00
Ricordo di Roma - Souvenir picture booklet of Rome
Secondhand
R75.00 No bids
The Vision of Emma Blau (Hardcover)
Secondhand
R65.00
34% OFF
DVD Orkney Snork Nie 2 (Nog 'n Movie) Preloved in Very Good Condition Afrikaans Komedie
Secondhand
R195.00 R295.00

Similar products

DIE HARTKLOP VAN 'N BOLANDSE PLAAS Jacques Theron
Secondhand
R40.00
Free shipping
The Malans Van Suid-Afrika - Hercules Malan
New
R1,750.00
Suid-Afrikaanse Musiekensiklopedie: Deel 2, E - I -- Dr Jacques P. Malan, (Red.)
Secondhand
R57.00
Rytuie van Weleer / Jacques Malan
Secondhand
R645.00