Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
S.A.D.F. - Teenisurgensie - Operasies - Deel 4 : Plattelands - (In Afrikaans).
Hierdie 120 bladsy boekie is daarop gemik om riglyne in die taktiek en tegnieke wat deur militere magte, teen 'n vyand wat van ongereelde taktiek en metodes gebruik maak, tydens operasies in die plattelandse gebiede, te gee.
Hierdie Boekie is nog in 'n geoeie toestand afgesien van 'n paar ligte vuil kolle..