This auction has been won.
View other items offered by The Bedouin4345
Leading
w875362 1 × R400.00
5 Mar 19:54
Runners-up
knerssus5191 1 × R395.00
5 Mar 12:48
golden oldies864 1 × R300.00
4 Mar 15:59
dietmojo174 1 × R131.00
4 Mar 12:30
DocOck788 1 × R123.00
4 Mar 12:06
philju1929 1 × R101.00
4 Mar 12:11

Similar products

Vintage Africana "1838 Bou van 'n Nasie 1938" 5mm thick hanging mirror-60cmx 36cm
Secondhand
R850.00
Man op n Perd / Man on a Horse Mug
New
R148.00
10 Litre Shell Tin
Secondhand
R399.00
Skaars 1938 eeufees President Paul Kruger (ZAR)
Secondhand
R800.00
S A ERFENIS. 10 MINIATUUR TIN FIGUURTJIES OP VERHOGIE. 'Bouers van 'n Nasie'. Skaars & volledig.
Sold

S A ERFENIS. 10 MINIATUUR TIN FIGUURTJIES OP VERHOGIE. 'Bouers van 'n Nasie'. Skaars & volledig.

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R2,500.00
R5.00 minimum increment
R400.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
crw1
Bob Shop ID
138565945


BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWINGIn 1961 met Republiekwording, is hiedie 10 miniatuur tinfiguurtjies van bekende Suid - Afrikaanse Historiese Persoonlikhede deur Caltex uitgegee om die 'Bouers van 'n Nasie' te herdenk. Die stel met die titel 'Suid - Afrikaandse Erfenis Bouers van 'n Nasie' is oor 'n tydperk uitgegee met 1 figuurtjie elke 2 weke. Elkeen van die figuurtjies is met die hand geverf en die grootte is tussen 53 - 58 mm elk. Die verhogie waarop hulle uitgestal word is driehoekig met afmetings 19 x 19 x 22 cm. Elke figuurtjie is uitgeggee in 'n dosie met 'n illustrasie en besonderhede van die figuurtjie daarop en 'n pamfletjie saam in die dosie waarop inligting oor die historiese persoonlikheid verskaf word. Wat hier aangebied word is 'n VOLLEDIGE STEL wat vir die afgelope 50 jaar weggepak was en wat nog in MUNT TOESTAND is (volledig met die dosies en pamflette vir elke figuur). U kan die volledige stel en verhogie bo sien.
TOESTANDDie stel is volledig en nog in MUNT toestand.
NOTAS
Hierdie is 'n baie skaars stel om volledig te bekom. Die dosies waarin die figuurtjie uitgegee is ontbreek ook gewoonlik omdat hulle van dun en brose karton gemaak is en baie maklik beskadig word. Om die pamfletjies van elke figuurtjie te bekom is ook gewoonlik 'n onbegonne taak. Dit is dus baie baie moeilik on 'n volledige stel met die dosies en pamflette te vind. As u hierdie stel benodig vir u versameling koop dit nou terwyl u kan want dit is nie iets wat 'n mens dikwels vind nie - veral nie in munt toestand nie.

 


 

 

Alle items
Hier sien u al die items in die lot. Daar is tinfiguurtjies van Jan van Riebeeck, Maria de la Quellerie. Bartholomius Diaz, Vasco da Gama, Simon van der Stel, Lady Anne Barnard, Jacob de Mist, Thomas Pringle. Sir Benjamin D'Urban en Piet Retief. Daar is ook die dosies van elke figuurtjie en 'n pamfletjie saam met elke figuur wat biografiese besonderhede verskaf asook die verhogie waarop die figuurtjies uitgestyal word. ALLES VOLLEDIG EN IN MUNT TOESTAND.

5 van die figuurtjies (Jacob de Mist, Thomas Pringle, Sir Benjamin D'Urban, Piet Retief en Vasco da Gama) saam met 'n vuurhoutjiedosie om 'n idee te gee van relatiewe grootte.

Die ander 5 figuurtjies (Simon van der Stel, Lady Anne Barnard, Maria de la Quellerie, Bartholomius Diaz en Jan van Riebeeck).


Een van die figuurtjies van nader gesien. Elkeen is met die hand geverf en die oorspronklike figuurtjies is gemodelleer deur I Mitford van Barberton.

'n Figuurtjie en die items wat saam met ELKE FIGUURTJIE teenwoordig is SOOS OORSPRONKLIK UITGEGEE. Daar is 'n dosie met 'n illustrasie en die besonderhede van die figuurtjie en 'n pamfletjie met die persoonlikheid se biografiese besonderhede (Afrikaans en Engels op die ander kant).

Die staander of verhogie waarop die tinfiguurtjies uitgestal word. Die name en datums van geboorte en sterfte van elkeen is daarop gedruk. Die staander het die vorm van een van die hoeke van die Kasteel in Kaapstad. U sien die Afrikaanse kant. Aan die anderkant is die Engelse ekwivalent.

Die merk van die vervaardiger verskyn onderop elke figuurtjie. Dit was Swedish African Engineers van Kaapstad.

SHIPPING COST

R42 IN SOUTH AFRICA & FOR OTHER COUNTRIES THE POST OFFICE PARCEL RATE PLUS 20%.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING & IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE (ADDITIONAL SETS OF THIS ITEM WOULD COST R10 EACH TO SHIP). CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImageImage

Recently viewed

See more
Swaziland 5 Cents 1979 Coin King Sobhuza II Circulated
Secondhand
R20.00
Original Charging Port Flex Cable for iPhone 6 Plus(Dark Gray)
New
R287.57
Sprocket Clutch 3/8 Inch for Stihl 017 018 021 023 025 Ms170
New
R382.00
GREAT BRITAIN 1975 150TH ANNIVERSARY OF PUBLIC RAILWAYS SG 984-987 (COMPLETE SET) LIGHT MOUNTED MINT
Secondhand
R8.00

Customer ratings: 1 ratings

Great seller.Will use again
26 Mar 2014