This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Bedouin4344

Similar products

Glass Colored Fishing Net Float-Blue-20cm Diameter
R840.00
Bing And Grondahl Fishing Net Boy 2338
R825.00
Imari- Small Plate- Pattern Flora - Fishing Net Background
R200.00
55% OFF
Retro Tins - Full collection x10
R630.00 R1,400.00
S A ERFENIS. 10 MINIATUUR TIN FIGUURTJIES OP VERHOGIE.  Net EEN teen hierdie prys. VIR NET 3 URE !
Sold

S A ERFENIS. 10 MINIATUUR TIN FIGUURTJIES OP VERHOGIE. Net EEN teen hierdie prys. VIR NET 3 URE !

1 was available / secondhand
Indicative market price: R2,500.00
R1,000.00
60% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
f&p77
Bob Shop ID
82251752


BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWINGIn 1961 met Republiekwording, is hiedie 10 miniatuur tinfiguurtjies van bekende Suid - Afrikaanse Historiese Persoonlikhede deur Caltex uitgegee om die 'Bouers van 'n Nasie' te herdenk. Die stel met die titel 'Suid - Afrikaandse Erfenis Bouers van 'n Nasie' is oor 'n tydperk uitgegee met 1 figuurtjie elke 2 weke. Elkeen van die figuurtjies is met die hand geverf en die grootte is tussen 53 - 58 mm elk. Die verhogie waarop hulle uitgestal word is driehoekig met afmetings 19 x 19 x 22 cm. Elke figuurtjie is uitgeggee in 'n dosie met 'n illustrasie en besonderhede van die figuurtjie daarop en 'n pamfletjie saam in die dosie waarop inligting oor die historiese persoonlikheid verskaf word. Ek het 'n paar VOLLEDIGE STELLE van hierdie historiese items wat vir die afgelope 50 jaar weggepak was en wat nog in MUNT TOESTAND is (volledig met die dosies en pamflette vir elke figuur) en bied 2 stelle hier aan. LET WEL DIE PRYS IS PER STEL OM 1 OF 2 STELLE TE KOOP. U kan die volledige stel en verhogie bo sien.
TOESTANDDie stel is volledig en nog in MUNT toestand.
NOTAS
Hierdie is 'n baie skaars stel om volledig te bekom. Die dosies waarin die figuurtjie uitgegee is ontbreek ook gewoonlik omdat hulle van dun en brose karton gemaak is en baie maklik beskadig word. Om die pamfletjies van elke figuurtjie te bekom is ook gewoonlik 'n onbegonne taak. Dit is dus baie baie moeilik on 'n volledige stel met die dosies en pamflette te vind - en hier word NET EEN aangebied. As u hierdie stel benodig vir u versameling koop dit nou terwyl u kan want dit is nie iets wat 'n mens dikwels vind nie - veral nie in munt toestand nie. KOOP DIT NOU VOORDAT IEMAND ANDERS INSPRING EN DIT KOOP.

 


 

 

Alle items
Hier sien u al die items in die lot. Daar is tinfiguurtjies van Jan van Riebeeck, Maria de la Quellerie. Bartholomius Diaz, Vasco da Gama, Simon van der Stel, Lady Anne Barnard, Jacob de Mist, Thomas Pringle. Sir Benjamin D'Urban en Piet Retief. Daar is ook die dosies van elke figuurtjie en 'n pamfletjie saam met elke figuur wat biografiese besonderhede verskaf asook die verhogie waarop die figuurtjies uitgestyal word. ALLES VOLLEDIG EN IN MUNT TOESTAND.

5 van die figuurtjies (Jacob de Mist, Thomas Pringle, Sir Benjamin D'Urban, Piet Retief en Vasco da Gama) saam met 'n vuurhoutjiedosie om 'n idee te gee van relatiewe grootte.

Die ander 5 figuurtjies (Simon van der Stel, Lady Anne Barnard, Maria de la Quellerie, Bartholomius Diaz en Jan van Riebeeck).


Een van die figuurtjies van nader gesien. Elkeen is met die hand geverf en die oorspronklike figuurtjies is gemodelleer deur I Mitford van Barberton.

'n Figuurtjie en die items wat saam met ELKE FIGUURTJIE teenwoordig is SOOS OORSPRONKLIK UITGEGEE. Daar is 'n dosie met 'n illustrasie en die besonderhede van die figuurtjie en 'n pamfletjie met die persoonlikheid se biografiese besonderhede (Afrikaans en Engels op die ander kant).

Die staander of verhogie waarop die tinfiguurtjies uitgestal word. Die name en datums van geboorte en sterfte van elkeen is daarop gedruk. Die staander het die vorm van een van die hoeke van die Kasteel in Kaapstad. U sien die Afrikaanse kant. Aan die anderkant is die Engelse ekwivalent.

Die merk van die vervaardiger verskyn onderop elke figuurtjie. Dit was Swedish African Engineers van Kaapstad.

SHIPPING COST

R38 IN SOUTH AFRICA & FOR OTHER COUNTRIES THE POST OFFICE PARCEL RATE PLUS 20%.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING & IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE (ADDITIONAL SETS OF THIS ITEM WOULD COST R10 EACH TO SHIP). CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImageImage

Recently viewed

See more
Free shipping
Breaking Bad: The Complete Series - 21 Discs DVD Box Set
R850.00
2 Flute Ball/End Mill HSS (Various Sizes) - 8mm Ball End
R280.00
Keiko Matsui - Full Moon And The Shrine (CD)
R240.00
Windshield Wonder Car Window Cleaner
R236.29

Customer ratings: 1 ratings

Great Service
25 Dec 2012