Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
S.A.W. / S.A.D.F.
BASIESE OPLEIDING HANDBOEK / BASIC TRAINING MANUAL
AFR / ENG
Uitgereik deur die S.A. Leerhoofkwartier - Beperk.
Die bekende "Blou-Handboek", met blou kunsleer ophulsel, volledig. Naam & magsnommer van vorige eienaar op rugkant, asook pen aantekeninge op sekere bladsye. Die omslag toon ligte verwering, maar is nog in goeie kondisie. Blou voorblad het 'n krapmerk, vuil kolle(Logies) en magsnommer. Verder is hierdie skaars item nog in goeie kondisie.
Sien fotos asb.
Posgeld: R60 Paxi / R100 Postnet.