Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
S.F.N. Gie, Geskiedenis van Suid-Afrika of Ons Verlede (Deel 1)
Pro Ecclesia Drukkerij, 1924. Hardeband met gedrukte omslag, 275 bladsye.
Boek in redelik goeie toestand vir sy ouderdom. Intern skoon behalwe vir die verkleuring van die binneblaaie en naam en datum in ink op eerste binneblad. Binneblad trek ietwat los van die buiteblad maar is steeds stewig. Buiteblad het heelwat verwering en is ietwat vuil, asook 'n paar stukkies skade en kolle op voorblad.