R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die dag toe Ewoud Liebenberg die pragtige, ongekunstelde Karien daar op die plaaswerf sien, het sy reguit in sy hart ingestap met kaal voete en all Hier was sy uitsoeknooi op wie hy agt en-twintig jaar gewag het. Maar toe steek Karien in haar vier spore vas, al is haar hartjie glad nie ongeraak deur die aantreklike Ewoud nie. Want die sleutel tot haar hart is nie 'n trouring en 'n spogplaas nie, maar die vier woordjies: Ek het jou lief En hoewel Ewoud haar vurig die hof maak, hoor sy die woordjies nooit. Wat snoer sy mond? Karien voel boonop soos 'n Aspoestertjie wat moet meeding met 'n slinkse, maar ook nog mooi stiefsuster". Dis nou. Maryke van die buurplaas. Maryke gooi met mening flikkers vir Ewoud, maar die wêreld word vir haar warm toe die gladdemond-Vernon ook op die toneel verskyn en drrig om te "praat". Nou begin die kierang braai. Wie wen Ewoud se hart uiteindelik? En hoe gebeur dit dat Ewoud eers letterlik 'n geweerloop teen sy kop mort voed voordat by die towerwoorde se? Is dit aan Maryke, of wen Aspoestertjie tog? Hardeband