| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Twee vroue, een uit Nederland en die ander een uit die Vrystaatse Goudvelde, ontmoet mekaar in 'n hospitaalsaal in Bloemfontein. Vyftiig jaar later vertel Hester die storie van hoe die lewe hulle gevorm het as verpleegsters, gemeenskapswerkers, bakkers en kunstenaars.
Sagteband kopié in uitstekende toestand.
Uitgewer : Modjadji
1e Uitgawe, 2017
Taal : Afrikaans
Sagteband : 127 bladsye
Afmetings : 200 x 130 x 10 mm (L x B x D)
Toestand: Tweedehands