Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1980, tweede druk. Hardeband, 384 bladsye. Baie goeie toestand. Naam van vorige eienaar voor-in. Stewig gebind, netjies en skoon. Onderste rante van hardeband toon effens rakgebruik. Minder as 1kg.
"Mev. Tulleken was duidelik ’n patriotiese Suid-Afrikaner as mens so kyk na haar resepte vir Generaal Hertzog asook Generaal Smuts teekoekies. Sy verras ook met interessante groenteresepte soos mielies, marakkas, spinasie, witwortel, kohlrabie, eiervrug en boerkool. Die resepte wat ek getoets het werk almal en is netjies uiteengesit." - Kos se Storie