Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Allergiese reaksies is aan die toeneem en al hoe meer mense sukkel om plaasvervangers te vind vir allerhande voedselsoorte. Hierdie resepteboek is ontwikkel om gebruik te word vir 'n verskeidenheid allergiese toestande. By elke resep is aangedui of dit vry is van: koring gluten mielies eier melk laktose soja kleur- en preserveermiddels.
TITLE: SA kookboek vir allergiee en voedselsensitiwiteit
AUTHOR: Hilda Lategan
SKU: 9780624072331
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 08/02/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 272
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 170 mm x 240 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr