This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27212

Similar products

Suid-Afrikaanse Erfenis Van Riebeeck tot die Negentiende Eeu by Alfred Gordon- Brom
R50.00
Suid Afrikaanse Mikrogolf Vinnig En Maklik, Di Busschau, Kleur Fotos, 100 Resepte, 48 Bl, Sagteband
R50.00
Eet Saam - treffer resepte - Pienaar , Vogel, Aartsema, Vreken
R90.00
Ds. S. J. du Toit: In Weg en Werk: 'n Periode van Afrikaanse Oplewin - Du Toit, J. D.
R500.00
Saam - 'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskap resepte - Errieda du Toit Saam - 'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskap resepte - Errieda du Toit
Saam - 'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskap resepte - Errieda du Toit Saam - 'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskap resepte - Errieda du Toit
Sold

Saam - 'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskap resepte - Errieda du Toit

1 was available / secondhand
R85.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
642865230

2019 groot formaat hardeband met 185 bladsye in mooi toestand. Resepte. 

SAAM is die Suid-Afrikaanse huiskoskampioen Errieda du Toit se uitsonderlike kookboek oor kos wat ons die meeste geniet en die kultuur waarmee resepte in gemeenskapsresepteboekies gedeel word.

Errieda verdiep haar in 150 boekies wat oor 100 jaar uitgegee is en vorm n spesiale band met die resepte op die omkrulblaaie vol kosvlekke uit dié versamelings.

In dié eiesoortige resepteboek vier Errieda ons noue verhouding met die nederige gemeenskapsboekies, die invloed daarvan op ons koskultuur en die kenmerkende gees van samewerking. SAAM is n genotvolle huldeblyk aan die genre wat in n moderne trant en effe tong-in-die-kies inspirasie in ons kosherinneringe vind. Die verskeidenheid resepte is ruimmhartig, gasvry en vol warmte soos die huiskokke wat dit oorspronklik in die boekies gedeel het die aanhouers (langasem-resepte wat bly oorleef), die flatervryes (epiese staatmakers), kos vir oor-en-weer-kuiers en retrogunstelinge wat ons as erfeniskos koester.

Met net die regte balans tussen nostalgie, modernisering van ou resepte en boeiende vertellinge is SAAM dié boek vir huiskokke, kookboekversamelaars en almal wat nuuskierig en entoesiasties is oor Suid-Afrikaanse kos.


Recently viewed

See more
Death Wolf - II: Black Armoured Death - Limited Deluxe Edition ( New & Sealed CD )
R95.00
21% OFF
Milex 1000W Portable Power Station
R7,080.00 R8,999.95
40% OFF
ZS - Silicone Fridge Mats - 4pcs
R67.50 R112.50
12 Pack Self Adhesive Acoustic Panels,acoustic Foam Panels,acoustic Wall Insulation Panels,fire Res
R881.00