Saambou Geldspel Bordspeletjie
Check my rate
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie oorspronklike afrikaanse speletjie is baie skaars, byna onbekombaar, baie min van hulle bestaan nog.
Heeltemal volledig.
Alle huisies en plastiek stukkies nog 100% heel , NIKS is gebreek nie, selfs nog nie eers verbleik nie!
Geld en ander kaartjies is nie geskeur of vuil gevat nie.
Die boks is effens gedruk van jare se staan in 'n kas met ander speletjies bo op.
Soos op die fotos gesien is hierdie speletjie in 'n baie goeie kondisie vir 40jaar oud, het dit in die 80s gekoop.
Ek vra 'n prys wat heeltemaal in verhouding is met moderne bordspeleties wat karakters en 3D strukture het, die grootste verskil is hierdie is 'n versamelstuk wat glad nie meer op rakke beskikbaar is nie, indien jy 'n versamelaar is sal jy weet hierdie een is geweldig skaars.
Laer aanbod sal nie aanvaar word nie.