Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Saamlees: Alibaba en die veertig diewe (Vlak 4: 7-8 jaar 900+ woorde) - 2013. Klein A5, hardeband, 28 bls. Buiteblad effens verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Klein merkies bo-aan bladsye waar bladsye aanmekaar geplak het.