R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Saartjie se afskeid - Bettie Naude - Human & Rousseau - 2008 - Sagteband steeds mooi, skoon en stewig.
Skoolgaan kan nie vervelig wees as Saartjie Baumann daar is nie. Die standerd-sewes het baie pret in ou Bolla se klas met die kleurbaadjie-petalje. Maar ai tog, as Saartjie die onderwyseres na-aap, spat die vonke.
Saartjie en die hoofseun wek groot opspraak met hul heldedaad toe berugte rampokkers groot moleste in die skool veroorsaak.
Dan is daar nog die nuwe seun wat goed op sy plek gesit moet word. Saartjie weet hoe om Galpil vir hierdie taak aan te moedig.
Maar toe — toe gebeur daar iets waaroor die hele Lynnekom aaneen praat: die geluk van die veertienjarige skoolmeisie en die wedstryd met ‘n gratis oorsese reis as prys.