Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Saartjie se Prys
Sub Title:
Author: Bettie Naude
Publisher:
Year:
ISBN:
Summary: Saartjie lees in 'n tydskrif van kinders in Amerika wat 'n vriendelikheidsveldtog geloods en almal om hulle se lewens verander het. Sy besluit die Drie Muskiete moet hierdie goeie voorbeeld volg, maar Anna en Lina is nie so gretig om saam te speel nie. Wanneer Lynnekom se rabbedoe hulle uiteindelik ompraat om saam met haar die toonbeeld van vriendelikheid en goeie maniere te wees vermoed almal onraad, veral die seuns. Is Saartjie-hulle weer besig met een of ander skelmstreek? Saartjie se ouers kry 'n uitnodiging na 'n tuinparty by die staatspresident se woning. Haar ma maak vir haar 'n pragtige rok en haar pa gee vir haar geld om 'n spesiale handsak te koop. Saartjie loop die stad plat op soek na die handsak van haar drome, maar kry nerens waarna sy soek nie - totdat 'n liefdadigheidsorganisasie 'n kompetisie by die skool uitskryf om geld vir kreupel kinders in te samel. Die prys vir die meisie wat die meeste geld bymekaar maak, is presies die handsak wat ons heldin so begeer en sy laat nie op haar wag nie. Saartjie begin kollekteer dat dit klap en reel boonop 'n fees wat skrik vir niks nie!
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.