Saartjie Baumann is 'n rabbedoe, maar sy besluit op 'n dag sy wil darem ook voel hoe dit is om 'n modepop te wees wat deur al wat 'n man is met bewondering aangestaar te word. Sy en haar twee boesemvriendinne, Anna en Lina, kry haar ma se grimering beet en dan klop Galpil aan die deur. Saartjie is seker sy gaan sy voete onder hom uitslaan, maar sy reaksie is nie wat sy verwag het nie en die arme kerel word daarna vir dae lank geᅢᆵgnoreer. As straf vir die feit dat sy haar ma se grimering sonder toestemming gebruik het, moet die blouoog perskes skil. Sy besluit egter om hulp in te roep en dis nie lank nie of Lynnekom se kinders wedywer met mekaar in die eetkompetisie van die jaar. 'n Hooghartige nuwe meisie wat van die intrapslag af met Saartjie kompeteer, nooi die Drie Muskiete na 'n deftige partytjie toe en hulle besluit om te gaan, ten spyte van Galpil se waarskuwing dat iets nie pluis is nie. Tydens hierdie geleentheid word ons heldin se gawe om slim planne te beraam tot die uiterste beproef
Title: Saartjie se Slim Plan
Author: Bettie Naude
ISBN: 628013868
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever