Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die vliegtuigwiele lig. Ek skeur los van Afrika. Uiteindelik begin my reis Engeland toe om ponde te verdien. Niemand weet ek gaan by 'n brug in Londen afspring nie. Want ek is sat baklei teen 'n geldgemors wat ek eiehandig geskep het.
TITLE: Sabbatsreis
AUTHOR: Annelie Botes
SKU: 9780624045106
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 07/06/2007
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 288
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 360 gr