This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Bibliophilia915

Similar products

Past Imperfect
Secondhand
R130.00
Contagion: Plagues, Pandemics and Curses from the Black Death to Covid -19 and beyond
Secondhand
R68.00
Göbekli Tepe Genesis of the Gods By Andrew Collins
Secondhand
R150.00
37% OFF
Poseidon and the Sea of Fury
New
R165.00 R260.00
Sabbatsreis
Sold

Sabbatsreis

Secondhand 1 was available
R130.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
Id-5018216
Bob Shop ID
619774736

Die vliegtuigwiele lig. Ek skeur los van Afrika. Uiteindelik begin my reis Engeland toe, om ponde te verdien. Niemand weet ek gaan by n brug in Londen afspring nie. Want ek is sat baklei teen n geldgemors wat ek eiehandig geskep het. Dobbel en foreign exchange het my sewentig maal sewe keer hel toe en terug gestuur.

My sabbatsreis was n helnag in die hemel. Om dit te verwoord, het my ontbloot. Maar my dwingende behoefte om in my eie spie te kyk, was nog nooit groter nie. Wat ek gesien het, het my laat terugdeins. En tog, gaandeweg, soos die mislaag op die spie weggewasem het, het ek agter my in die spie n skare gesigte gesien. Soekers, soos ek ... Verlorenes. Blindes en heldersiendes. Vervloektes en gesedes. Almal nes ek. Sodat ek nie anders kon nie, as om midde-in die spieskare in te stap. Want dalk ldie essensie van die lewe iewers in dimenigte. As ek nie daar gaan soek het nie, sou ek nooit weet nie.

Dit was n ongelykpad wat my meermale tdiep in myself laat verdwaal het. Algaande het ek egter my doolhof beter begryp, die ontrouheid van my lewensmaat, die aborsie. Dat ek die pad geloop het, enduit, het my verander. Uiteindelik kon my eie stem in harmonie kom met die neuriekoor, het ek besef dat elke aardling op sy eie sabbatsreis is. En kon ek uiteindelik tuiskom in die Kanaland van melk en heuning in myself.

Paperback. Afrikaans. Tafelberg. 2008. Good Condition.

Recently viewed

See more
45% OFF
1 Pair Coffee With Camel Style Plus Velvet Warm Gloves
New
R123.00 R225.00
1959 Uruguay 10 Centesimos
Secondhand
R10.00 No bids
1970-2000 South Africa Karl Landsteiner / South African Blood Transfusion Service, 150th Blood Donat
Secondhand
R299.00
Xbox 360 Kengo Zero / As New / Original Product
Secondhand
R1,699.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Very good service. Book in very good condition. Quick delivery. Will use seller again
10 Jan 2025