Sabbatsreis

Sabbatsreis

Secondhand 1 available
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
8687
Bob Shop ID
657812672

Die vliegtuigwiele lig. Ek skeur los van Afrika. Uiteindelik begin my reis Engeland toe, om ponde te verdien. Niemand weet ek gaan by 'n brug in Londen afspring nie. Want ek is sat baklei teen 'n geldgemors wat ek eiehandig geskep het. Dobbel en foreign exchange het my sewentig maal sewe keer hel toe en terug gestuur. My sabbatsreis was 'n helnag in die hemel. Om dit te verwoord, het my ontbloot. Maar my dwingende behoefte om in my eie spiel te kyk, was nog nooit groter nie. Wat ek gesien het, het my laat terugdeins. En tog, gaandeweg, soos die mislaag op die spiel weggewasem het, het ek agter my in die spiel 'n skare gesigte gesien.

Soekers, soos ek ... Verlorenes. Blindes en heldersiendes. Vervloektes en gesendes. Almal nes ek. Sodat ek nie anders kon nie, as om midde-in die spielskare in te stap. Want dalk l die essensie van die lewe iewers in di menigte. As ek nie daar gaan soek het nie, sou ek nooit weet nie. Dit was 'n ongelykpad wat my meermale t diep in myself laat verdwaal het. Algaande het ek egter my doolhof beter begryp, die ontrouheid van my lewensmaat, die aborsie. Dat ek die pad geloop het, enduit, het my verander. Uiteindelik kon my eie stem in harmonie kom met die neuriekoor, het ek besef dat elke aardling op sy eie sabbatsreis is. En kon ek uiteindelik tuiskom in die Kananland van melk en heuning — in myself.

Add to cart

Similar products