Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe 1977 hardeband met stofomslag 128 bladsye, die stofomslag het enkele klein merkies aan, hardeband in goeie toestand , voor in boek en teen die kant van die bladsye - maw as jy die boek toe hou - is daar "kantooreksemplaar" gestempel,die bladsye is liggies vergeel teen die rande as gevolg van ouderdom, die teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA - geen oorsese versending