R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Safari van die dood - Johann Bekker - Human & Rousseau - 1992, tweede uitgawe - 120pp, sagteband in goeie toestand.
Posgeld en verpakking R25.00
Avontuurverhaal van Ben Havinga en sy vennoot,George Steenkamp, wat Wes-Afrika invaar met drome van winsgewende jagte en diamantkonsessies. Geskryf deur Johann Bekker
Die voortvarende , onvoorspelbare Ben Havinga het verdwyn. Saam met sy vennoot, George Steenkamp, is hy die wildernis van Wes-Afrika binne agter deome van winsgewende jagkonsessies asook diamantkonsessies. Ben is gedryf deur die allesoorheersende obsessie van die lewe: om aan sy vrou, Yvonne, te toon dat hy alles beter kon doen as Nic bester, die man aan wie Yvone verloof was voordat sy met Ben getroud is.
En toe vra Yvonne juis vir Nic, bekende grootwidjagter en safarileier, om Ben te help soek. Saam met hulle op die reis is hul ou kampmaats, ds. Flippie Schoeman en die grootmond-Amerikaner, Ted Hayward.
Hierdie is ergter nie’n gewone-jag-ekspedisie nie, dit het Yvonne-hulle gou agtergekom.Hulle het Ben en sy vriend gevind, maar in die proses in die politieke intrige en burgeroorlog in die rebelstaatjie Bo-Intonga beland. Hierdie keer het hulle nie na wilde diere geskiet nie, maar na mense. Die oorlog het hulle meegesleur, en die intriges in hul eie geleder het ook nie uitgebly nie. Dit was die spannendste dae van hul lewe, met die een lewensgevaarlikeoomblik na die ander - en uiteindelik het ‘n tragedie hul geselskappie getref. Maar die tog na Bo-Intonga was ook in baie opsigte ‘n oplossing vir knellende probleme.