Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2003. Sagteband, A4 grootte, 281 bladsye. Gebruik, maar in baie goeie toestand. Minder as 1kg.
Inhoud: | |
Voorwoord en Inhoud | |
Afdeling 1: Sages en Gebeure | |
1.1 Wortels, Wording en Oorlewing 1.2 Uit Herinneringe se Wei... 1.3 Identiteit en Karakter 1.4 "Insout" / Ontgroening 1.5 Intervarsity-Glorie 1.6 Intervarsities: Dirigent-Kapings 1.7 Per Fiets... of te voet! | |
Afdeling 2: Legendes en Persoonlikhede | |
2.1 Dirk Postma: Van "Blikslagersknecht" tot professor en rektor 2.2 Jan Lion Cachet: Bekeerde Jood word "Regte Afrikaner" 2.3 Ferdinand Postma: "Die regte man, op die regte tyd!" 2.4 "Totius" : Myningenieur? ... Néé, "Onze Dichter", professor en kanselier 2.5 "Ou Kampies" (professor Jan Kamp) 2.6 "Stormvoël op die Bult"(professor APC Duvenage 2.7 Martha Lugtenburg: PUK se eerste damestudent 2.8 "Rabbo" Pasch : Vreeslose en joviale reus 2.9 DW ("Daantjie Donder") Krüger 2.10 HJ (Hennie "Klipoog") Bingle 2.11 WJ ("Wimpie") de Klerk: "Pa van verlig en verkramp" 2.12 "Dankie Tjaart!" (Tjaart van der Walt) 2.13 André P Brink: "Die begin van veel groter dinge" 2.14 Johan Claassen: " ? Sieraad vir ons voetbal" 2.15 Hans van Zyl: PUK se eie "Koos Meyer" 2.16 "Toy" Dannhauser: PUK se eie "Don Clarke" 2.17 FW de Klerk: PUK se Nobel Vredespryswenner | |
Afdeling 3: Ander Lekkers Stories | |
3.1 "Geagte Rektor, Dit spyt my baie …" 3.2 Sleep-stories 3.3 "Gaipianisme" aan die PUK (laat dertigerjare) 3.4 Visdam- en watervoorstories 3.5 Spokery in die militêre begraafplaas 3.6 "Die klankgrens en die gebreekte broek" 3.7 "Die oudstudente op hulle mouterbaaiks" 3.8 Die "Uitspan BaaisiekelHênnikêp>" (1956) 3.9 "Groot Frans" en "Prof Bossie" se drot(stootskraper) 3.10 Plattelandse fondswerwing en studentewerwing 3.11 Koue water vir dr! 3.12 Agter 'n gordyn, en "In Absentia"! 3.13 Verstrooide professore ... |