Sagteband Boek Hoe Nou Gemaak? deur Johanna de Wet 5000 Boererate En Wenke Vir Vandag
Secondhand
1 was available
Indicative market price:
R295.00
R145.00
51% off
Shipping
Free shipping is available from Retro Junkie for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from Retro Junkie View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hoe raak 'n mens ontslae van algemene peste en plae? Hoe behandel jy brand- en snywonde, of borskwale, of verwyder jy vlekke of reuke?
Hier is 'n nuttige raakvat-gids vir elke huishouding!
'n Nuttige handleiding wat 'n ereplek in elke Suid-Afrikaanse huis behoort te he. Maklike oplossings op daaglikse probleempies wat in en om die huis ontstaan, word hier prakties en effektief beantwoord. Van die behandeling van algemene kwale soos slaaploosheid, tot die skoonmaak van yskaste en silwerware. Daar is nuttige raad vir die gaarmaak en preservering van voedsel, algemene noodhulpwenke asook wenke vir buitelug liefhebbers.
Sagteband nog in mooi toestand boek skoon en netjies