Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched in 4 - 8 working days
Telkens sien oom Chris se seuns die drietonige voetspoor op die riviersand. Manienk, een van die plaasseuns, meen dis Salmaklak, "die gladde nat dier wat hier by jou in die water is". Hy trek die diere in die water in en los hul liggame om in die rivier af te dryf.
Maar wie het die Tswanaseun met 'n graaf oor die kop geslaan en in 'n vlak graf begrawe?
Summary | Oom Chris is die baas van Doodsedrif - of so het hy gedink. |
Author | Ben Venter |
Publisher | Protea Boekhuis |
Release date | 20100515 |
Pages | 139 |
ISBN | 1-86919-350-4 |
ISBN 13 | 978-1-86919-350-8 |