Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Jeanne Els
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Die kitaar harmonieer. 'n Viool sleur mee. Dromme staccato-dreun. Jou voete vlieg in pas en jou arms vlerk saam. Jy skop hoog en die polsslag van menswees bruis deur jou are.
Dans is 'n belangrike tema in Jeanne Els se skryfwerk, soos ons gesien het in haar boeke Ligdans en Tango. In Samba neem sy die leser op wêreldreise en binnetogte; sy vertel van plekke wat sy gesien het, ervarings wat sy gehad het en mense wat sy ontmoet het. Sy skryf oor reise na plekke soos Buenos Aires en Peru, oor vriendskap, ma-wees, die ouderdom en die belewenis van Oberammergau se passiespel. Soos altyd wys Jeanne dat 'n mens te midde van teëspoed en uitdagings kán dans.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.