Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days
Ferdinand Deist was 'n gesoute storieman en fyn waarnemer. Sy verhale is humoristies en tydloos, sy karakters kleurryk, en sy vertelwyse is soos 'n bontspul vygies wat in 'n dorre landskap uitbars.
Sandveldstories sluit onder meer die volgende stories in:
- "Die oorbesige prekkereer"
- "Die dood van die founmannetjie"
- "Hermaans Askies se opperasie"
- "Die suster m't die snr"
- "Frans en Lakkie se Peddelford"
- "Ta' Anna se wye tanne"
- "Die plaag van Bawel"
- "Petrus se ontydige soenery"
Summary | Sandveldstories is 'n keur uit Ferdinand Deist se gewilde kontreistories uit Pofadder en Peddelford, Die pomporrel-konsert en Bom Appeltiet op Eselspoort wat onlangs op RSG voorgelees is... |
Author | Ferdinand Deist |
Publisher | Tafelberg Publishers Ltd |
Release date | 20190124 |
Pages | 159 |
ISBN | 0-624-08726-3 |
ISBN 13 | 978-0-624-08726-7 |