Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sandveldstories is 'n keur uit Ferdinand Deist se gewilde kontreistories uit Pofadder en Peddelford Die pomporrel-konsert en Bom Appeltiet op Eselspoort wat onlangs op RSG voorgelees is. Die stories geskryf in tipiese streekstaal handel oor 'n unieke wereld en sy mense sommige groots soos hul omgewing of klein en dwaas soos mense ook maar is.
TITLE: Sandveldstories
AUTHOR: NOAUTHOR
SKU: 9780624087267
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 19/02/2019
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 160
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 130 mm x 198 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr