| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas Chrissie de Wolfe ontmoet. Waarom het Chrissie 'n sappige ROU steak in haar pousekosblik? Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is 'n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?
TITLE: SANRI STEYN 06 NAG VAN DIE WEERWOLWE
AUTHOR: VANBAALEN,T
SKU: 9780799379068
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/07/2016
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New