Sanri Steyn: Die vampiere van Vlermuishoogte

New
Indicative market price: R149
1 available
R89.00 40% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0032
Bob Shop ID
616308889

Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie.  Haar naam sal op almal se lippe wees ...

Sanri is baie opgewonde toe sy hoor haar beste vriend, Markus, se neef kom op Raaiselfontein bly.  Sy kan nie wag om vir Dant te ontmoet nie.   Dant en sy gesin bly immers in Vlermuishoogte - 'n geheimsinnige ou kasteel buite die dorp.

Maar kort voor lank begin Sanri se neus kriewel.  En dit beteken een ding - sy ruik weer 'n storie ...

Waarom lyk dit asof Dant se pa 'n skaduwee soos 'n vlermuis het?  Watter geheime skuil in die grillerige kasteel?  En is Markus regtig in groot gevaar, soos sy neef hom waarsku?

Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer

87 bladsye

More from this seller

View all
R30 shipping
Black Floral Strappy Back Top
R30 shipping
23% OFF
Ina, 'n verhaal van genade en genesing
R199 R259
Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 5 - Leer in die veld
R65
Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 4 - Ontdek met diere
R65
Add to cart

Similar products

R30 shipping
38% OFF
Sanri Steyn omnibus 1 - Theresa van Baalen
R129 R209
`n Briefie uit die bloute deur G. Madder Steyn
R15
R30 shipping
Die meisie op die dak - Cecilia Steyn
R230
Die Vampiere van Londen
R45