Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die is n HO 16mm skaal SAR GM Garrat.Van die parte is van n DJH GMAM. Die loko ry baie mooi,net een motor en het no 5 kd's op met n DH123D Digitrax decoder. Enige vra welkom. 'n Moet vir jou versameling!!