Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Choose to Bid on Novel written by Sarah du Pisanie, starting at only R1 - 00!
Description:
Liefste Koos:
Elsa Fourie bevind haarself stoksielalleen op die houtkaai op Swakopmund. Kurt, haar aanstaande, het beloof om haar op die hawe te ontmoet, maar hy het soos mis voor die son verdwyn. Uinteindelik besluit sy om sy spoor te volgna Otjimbingwe in die binneland. Maar eers moet sy haar nuwe reisgenoot, Hermaans Potgieter, oortuig sy kan die tog meemaak...
Jakkalswater:
Oom Bennie rig 'n moeilike versoek tot Daan: daar is iemand op Walvisbaai wat op hom wag. Hy moet haar gaan haal, en voordat hulle terugkeer na die plaas Jakkalswater, moet Daan eers met haar trou. Daar is geen ander uitweg nie, dit weet Daan. Want 'n vrou alleen tussen die spul mansmense op Jakkalswater gaan net moeilikheid afgee...
Die Winskopie:
Gerhard Fouche kry snuf in die neus wanneer hy dieselfde verslonte ou oom twee keer teekom. Dat die ou oom besig is met konkelwerk, is duidelik, maar waarom is die jong seun aan sy sy 'n handlanger? Dalk moet hy maar ingryp en die seunskind onder sy toesig plaas...
The Novel is in a good mint condition.
It's a Paperback.
ISBN: 0-624-04103-4
Any other question? Please ask.
*The money that I make on the items that I am selling will go towards my studies at SACAP (South African College of Applied Psychology), where I will study for a Diploma in Counseling and Communication.
*Also, please visit the rest of my items by clicking on the link under seller details.