R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Sarah du Pisanie Omnibus 1 - 2010, tweede uitgawe - Sagteband steeds mooi.
As die sweep klap: Teen die agtergrond van die Voortrekkers se vryheidstryd in ’n nuwe vaderland word die verhaal vertel van die jong Letta se worsteling om nuwe lewensruimte, en ook om heling vir haar geknakte gees te vind.
Fontein in die dorsland: Dit is die jaar 1874 en Maria Lodewyk Groenewald maak deel uit van ’n trek op pad na Angola. Dit word vir haar ’n stryd om oorlewing: sy is ’n vrou wat deur haar vrese, leed, haat en bitterheid gelouter word totdat sy op ’n dag as ’n heel ander mens ’n kosbare soenoffer in ontvangs neem.
Ver reis na die liefde: In 1892 is Hilka Auge een van die eerste Duitse Setlaars wat in Duitswes aangekom het. Saam met Ernst Kreft, luitenant en mediese dokter, oorkom sy die talle struikelblokke wat met ’n ruwe en ongetemde land gepaardgaan. Dis net die misverstande in die weg van die liefde wat onoorbrugbaar voorkom . . .