R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Sarah du Pisanie - Omnibus 10 - Jasmyn - 2014 - Sagteband: ongelees.
In Die Suidwestertjie moet Sarie Wessels ’n maand lank waarneem as sekretaresse van die hovaardige en snobistiese Hugo Kritzinger; baie gou wil sy bedank, maar sy hou nie rekening met haar hart nie.
In Dierbare drosters word die skatryk Barend von Throtha ewe skielik opgesaal met vyf wesies, almal meisiekinders. Hul skielike verdwyning en – byna terselfdertyd – die verskyning van ’n pragtige meisie krap sy lewe verder deurmekaar.
En in ’n Nooi vir Omdraaikansdoen Mariet Fourie haar as iemand anders voor wanneer sy ’n betrekking by dr. Kobus Liebenberg aanvaar. Maar kort voor lank begin die aantreklike Kobus vermoed dat sy nie is wie sy voorgee om te wees nie.