This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Solar Buddy1848

Similar products

31% OFF
Sarah du Pisanie Omnibus 7 - Paperback
R299.00 R433.00
Sarah du Pisani, omnibus 4
R79.00
57% OFF
Die Suidwestertjie - Sarah du Pisanie
R350.00 R810.00
Sarah du Pisanie omnibus 8
R120.00
SARAH du PISANIE - Omnibus 8 Sagteband Afrikaans
Sold

SARAH du PISANIE - Omnibus 8 Sagteband Afrikaans

1 was available / secondhand
R20.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
265846171

SAME DAY DELIVERY

Pay before 9am and courier will deliver same day in Jhb. Weekdays only.

You can combine orders to save on shipping.

 

 VERY GOOD Condition

  • ‘n Juffrou vir Skurwekop
  • Hard soos kameeldoringhout
  • Sandroos uit Meob

 

'n Juffrou vir Skurwekop

Toe Annie Delport die oggend op Skurwekop as die nuwe onderwyseres aanmeld, word sy die eerste vrou wat die heiligdom van hierdie seunskool betree. Want Skurwekop se hoërskool bestaan slegs uit die skoolhoof, Bertus Kruger, nog ‘n onderwyser, Anton Fourie, en dertig lewenslustige tienerseuns!

Bertus Kruger weier dan ook volstrek om haar as lid van sy personeel te aanvaar. Hy regeer die seuns met ‘n ysere hand en sien geen plek vir ‘n vrou op Skurwekop nie. Maar dan beland Bertus in ‘n penarie, want Anton Fourie word ernstig siek en by kan nie man-alleen vir al die seuns skoolhou nie. Hy moet die teenwoordigheid van Annie by die skool en in die koshuis noodgedwonge duld, maar by weier om iets te doen om die lewe vir haar makliker te maak.

Annie Delport is egter nie ‘n vrou wat weghardloop van ‘n moeilike situasie nie, en met ‘n hart vol menseliefde en ‘n onblusbare lewensvreugde begin sy die stryd om Bertus en die seuns te leer om mekaar te aanvaar, en om hulle te leer dat ‘n kind se skooldae ook daar is om geniet te word. Maar veral wil sy aan hom bewys dat sy in staat is om die seuns te beheer, en dat sy ‘n goeie onderwyseres is.

 

Hard soos kameeldoringhout

Sy is die dogter van ‘n Duitse sendeling — fyn opgevoed, ‘n bekwame verpleegster en deugsame vyf en twintig jaar oud.

Hy is ‘n ongetemde mens, ‘n transportryer met ‘n wilde, swart baard wat bekers bier wegsluk en sy taal kan kruie. Dan beland hulle in ‘n situasie waarin hulle noodgedwonge saam deur ‘n gevaarlike, onherbergsame Iandstreek moet trek.

Die fyn Martie Schlage met haar groot, groen oë beleef angs, avontuur en spanning wanneer sy die ruie, beboste noorde van Suidwes-Afrika saam met die onwillige Braam Potgieter moet aandurf. Haar grootste wens is om so gou as moontlik by haar siek vader te kom, maar dit word uiteindelik ‘n lang, uitputtende tog wat haar lewe drasties verander.

Hierdie meesleurende verhaal neem die leser terug na ‘n vervloë tyd toe daar met witseil-waens onder die brandende son getrek is. Sarah du Pisanie vertel in Hard soos kameeldoringhout ‘n spanningsvolle verhaal wat die leser end-uit gevange hou.

 

Sandroos uit Meob

Toe diamante op Oranjemund ontdek is, het al wat delwer is in dolle haas opgepak en soon toe vertrek. Ook die delwers van die dorpie Meob het verkas, sodat daar van al die inwoners uiteindelik net twee oorgebly het: Ansa en die gelowige suster Theresa.

Dan daag die gewonde vader, Sebastiaan, by hul nederige huisie op en ten spyte van hul getroue verpleging, sterf by. Alleenwees op die spookdorp is skielik hul voorland. Iemand sou hulle egter wel kom haal, of só het hulle geredeneer, want hoe sou twee vroue alleen die mas opkom in die dor, genadelose woestynland?

Sandroos uit Meob is ‘n pragroman deur Sarah du Pisanie — ‘n vaardige skryfster met ‘n diep liefde vir haar hartland. In hierdie verhaal word die leser weggevoer na die ou Suidwes en die karakters en gebeure is in ‘n waas van ou-wêreldse romantiek gehul. Die leser beleef as‘t ware sáám die gebeurde en maak ook deeglik kennis met die ongenaakbaarheid van die streek.

 

RETURNS


We understand that not every purchase is a good fit for every customer. That is why we make the return process as simple as possible.

  • You will receive our award-winning customer service.
  • You will enjoy 14 days return policy.
  • You will get your money back or item exchange (Buyer pays return shipping).

We strive for 100% customer satisfaction, please contact us first with any questions, comments or concerns and we will be glad to work with you.

CLICK to VIEW ALL my Products

Image is for illustrative purpose only and might differ from actual. Shown.

Recently viewed

63% OFF
Purple Cocktail Knee Length Dress
R259.00 R699.00
29% OFF
(D)Deal4GO LVDS Video Screen Cable for Lenovo ideaPad 110-15ISK 310-15ISK LCD Cable 80UD DC02002ez00
R200.00 R280.00