This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
123wian24 1 × R105.00
24 Oct 09:49
Runner-up
Christelle041654 1 × R100.00
22 Oct 12:11

Similar products

Sarah du Pisanie - Dierbare Drosters
R35.00
57% OFF
Die Suidwestertjie - Sarah du Pisanie
R350.00 R810.00
31% OFF
Sarah du Pisanie Omnibus 7 - Paperback
R299.00 R433.00
Liefste Koos Sarah du Pisanie
R60.00
Sarah du Pisanie - Omnibus 8
Sold

Sarah du Pisanie - Omnibus 8

1 was available / secondhand
R10.00 minimum increment
R105.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT3446
Bob Shop ID
48282564

Sarah du Pisanie - Omnibus 8 - Melodie - Sagteband in goeie toestand - Intern: eerste baldsy uitgeskeur, verder skoon en stewig gebind.

'n Juffrou vir SkurwekopToe Annie Delport die oggend op Skurwekop as die nuwe onderwyseres aanmeld, word sy die eerste vrou wat die heiligdom van hierdie seunskool betree. Want Skurwekop se hoërskool bestaan slegs uit die skoolhoof, Bertus Kruger, nog ‘n onderwyser, Anton Fourie, en dertig lewenslustige tienerseuns!Bertus Kruger weier dan ook volstrek om haar as lid van sy personeel te aanvaar. Hy regeer die seuns met ‘n ysere hand en sien geen plek vir ‘n vrou op Skurwekop nie. Maar dan beland Bertus in ‘n penarie, want Anton Fourie word ernstig siek en by kan nie man-alleen vir al die seuns skoolhou nie. Hy moet die teenwoordigheid van Annie by die skool en in die koshuis noodgedwonge duld, maar by weier om iets te doen om die lewe vir haar makliker te maak.Annie Delport is egter nie ‘n vrou wat weghardloop van ‘n moeilike situasie nie, en met ‘n hart vol menseliefde en ‘n onblusbare lewensvreugde begin sy die stryd om Bertus en die seuns te leer om mekaar te aanvaar, en om hulle te leer dat ‘n kind se skooldae ook daar is om geniet te word. Maar veral wil sy aan hom bewys dat sy in staat is om die seuns te beheer, en dat sy ‘n goeie onderwyseres is.

‘n Juffrou vir Skurwekop deur Sarah du Pisanie is ‘n boeiende verhaal wat die leser laat deel in die wel en wee van die personeel en skoliere van klein landbouskooltjie iewers naby Otjiwarongo in Suidwes-Afrika.

 

Hard soos kameeldoringhout

Sy is die dogter van ‘n Duitse sendeling — fyn opgevoed, ‘n bekwame verpleegster en deugsame vyf en twintig jaar oud.Hy is ‘n ongetemde mens, ‘n transportryer met ‘n wilde, swart baard wat bekers bier wegsluk en sy taal kan kruie. Dan beland hulle in ‘n situasie waarin hulle noodgedwonge saam deur ‘n gevaarlike, onherbergsame Iandstreek moet trek.Die fyn Martie Schlage met haar groot, groen oë beleef angs, avontuur en spanning wanneer sy die ruie, beboste noorde van Suidwes-Afrika saam met die onwillige Braam Potgieter moet aandurf. Haar grootste wens is om so gou as moontlik by haar siek vader te kom, maar dit word uiteindelik ‘n lang, uitputtende tog wat haar lewe drasties verander.

Hierdie meesleurende verhaal neem die leser terug na ‘n vervloë tyd toe daar met witseil-waens onder die brandende son getrek is. Sarah du Pisanie vertel in Hard soos kameeldoringhout ‘n spanningsvolle verhaal wat die leser end-uit gevange hou.

Sandroos uit Meob

Toe diamante op Oranjemund ontdek is, het al wat delwer is in dolle haas opgepak en soon toe vertrek. Ook die delwers van die dorpie Meob het verkas, sodat daar van al die inwoners uiteindelik net twee oorgebly het: Ansa en die gelowige suster Theresa.Dan daag die gewonde vader, Sebastiaan, by hul nederige huisie op en ten spyte van hul getroue verpleging, sterf by. Alleenwees op die spookdorp is skielik hul voorland. Iemand sou hulle egter wel kom haal, of só het hulle geredeneer, want hoe sou twee vroue alleen die mas opkom in die dor, genadelose woestynland?

Sandroos uit Meob is ‘n pragroman deur Sarah du Pisanie — ‘n vaardige skryfster met ‘n diep liefde vir haar hartland. In hierdie verhaal word die leser weggevoer na die ou Suidwes en die karakters en gebeure is in ‘n waas van ou-wêreldse romantiek gehul. Die leser beleef as‘t ware sáám die gebeurde en maak ook deeglik kennis met die ongenaakbaarheid van die streek.

Recently viewed

The eighth summit - Peter Van Kets
R230.00
Motopart-Fan Switch -Ren/Alf (Fs160M)
R112.88
Cave frescoes of Ajanta the Black Princess - S P Barve
R420.00 No bids
WW2 The 1939-1945 Star medal - unnamed version
R300.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Excellent Service. Thank you
18 Jan 2012