| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Sarah du Pisanie
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
'n Juffrou vir Skurwekop
Met 'n ysterhand regeer Bertus Kruger oor sy klein koninkryk - Skurwekop se landbouskool. Totdat juffrou Annie Delport die eerste vrou word wat die heiligdom van hierdie mannedomein betree. Gou hou sy die seuns se harte in die holte van haar hand - en inspireer hulle onwetend om 'n dans van die liefde spesiaal vir hul juffrou te skep.
Hard soos kameeldoringhout
Wat vrees sy die meeste? Dié wilde, ongetemde land, of hierdie woeste barbaar? Martie Schlage trek ongenooid agter transportryer Braam Potgieter aan, want ná haar ma se dood móét sy net by haar sendelingpa uitkom.
"Braam is wild, so hard soos kameeldoringhout. Wanneer hy die dag besef jy is 'n vrou, wil ek nog sien hoe gedra hy hom soos 'n heer!" het Pieter van Bergen gewaarsku. Maar waarheen kan Martie vlug? En wil sy vlug?
Sandroos uit Meob
As Ansa maar net nooit haar vrouwees in 'n swart nonnegewaad probeer verskuil het nie; as sy net nie 'n leuenweb oor Braam. Maar dit was ter wille van suster Venter geweef het nie Theresa, ter wille van oorlewing. Want hoe moes hulle anders uit die verlate spookdorp Meob by die beskawing uitkom?
Louw Greyling het net een doelwit - vergelding en om Braam Venter en sy diamante te kry. Suster Ansa is die padkaart na daardie skat. Min kon hy droom dat daar ook 'n roete na sy hart is...
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.