| Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
Hardeband sonder s/omslag. In geheel is die boek in 'n baie goeie toestand. Omslag het 'n bietjie vlekkies en effens bruinerig in voor en agterkant. Vertaal deur Prof M Taljaard met illustrasies deur Kurt Wiese. Hierdie boek is geskryf deur iemand wat vertroud is met die oerwoud en sy geheimenisse.
Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa