Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Hul leer alles van kleure saam Sarel Seemonster Wielie Walie se geliefde monster van die see. Met lekker oefeninge maklike speletjies om by die huis te speel en 'n eksperiment of twee is dit pret om te leer!
TITLE: Sarel Seemonster leer ons van kleure
AUTHOR: Louise Smit
SKU: 9780798170574
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 21/09/2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 18
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 195 mm x 235 mm x 15 mm
WEIGHT: 420 gr