Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skaars, pragtige hardebandboek in baie goeie toestand met stofomslag, vir die versamelaar! Die teksblaaie is skoon en ongemerk en die band is stewig. Enkele klein skeurtjies aan die stofomslag, een daarvan met kleefband herstel. Die blanko skutblaaie is plek-plek bruin verkleur.
Uitgewer : Nasionale Boekhandel Beperk
(Vermoed) 1e Uitgawe, 1957
Taal : Afrikaans
Hardeband : 139 bladsye, 45 breipatrone
Afmetings : 250 x 190 x 10 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.46 kg
Toestand: Gebruik