This auction has been won.
View other items offered by The Bedouin4344
Leading
saddie6 1 × R6,500.00
27 Mar 17:49

Similar products

ROYAL DOULTON VOORTREKKER-EEUFEES RACK PLATE
Secondhand
R330.00
VOORTREKKER MONUMENT POSTCARDS (2) - unused #3 and 4. #Africana
Secondhand
R45.00
Crown Devon Empire Exhibition Rykstentoonstelling 1936-1937 dish
Secondhand
R595.00
Royal Doulton Voortrekker Eeufees Rack Plate
Secondhand
R925.00
SARIE MARAIS. Musikale Porseleinkan. Voortrekker Eeufees Item (reg 1936). CROWN DEVON. Africana.
Sold

SARIE MARAIS. Musikale Porseleinkan. Voortrekker Eeufees Item (reg 1936). CROWN DEVON. Africana.

Secondhand 1 was available
R100.00 minimum increment
R6,500.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
f&p15
Bob Shop ID
92647670


Foto van die Sarie Marais musikale porseleinkan

BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWINGHierdie pragtige SARIE MARAIS MUSIKALE PORSELEINKAN is in 1936 deur Crown Devon ontwerp met die oog op die VOORTREKKER EEUFEES van 1938. Die ontwerp van die porseleinkan beeld die verhaal van SARIE MARAIS uit. Sy word op die kan uitgebeeld waar sy langs die rivier staan en uitkyk vir haar geliefde wat in die Anglo Boereoorlog teen die Kakies veg. Daar word ook heelwat ander Voortrekker temas uitgebeeld soos die Boerekrygers op hulle perde, die ossewa getrek deur 'n span osse en selfs die leeu wat die handvatsel van die porseleinkan uitmaak. Die groot tema van die porseleinkan is natuurlik die welbekende liefdesliedjie SARIE MARAIS en die woorde van die liedjie verskyn op die kan en die deuntjie SARIE MARAIS word gespeel wanneer die porseleinkan opgetel word - deur 'n meganisme onder die kannetjie wat opgewen word en die ingeboude musikale klokwerk. Die porseleinkan is redelik groot en staan 22 cm hoog. U kan die porseleinkan bo sien en daar volg nog 'n aantal afbeeldings met beskrywings. Indien u belangstel, kyk goed na die afbeeldings en vra 'n vraag indien daar enigiets is waaroor u onseker is.
TOESTANDHierdie porseleinkan was uitgestal in 'n vertoonkas en is in uitstekende toestand. Die opwenmeganisme van die deuntjie SARIE MARAIS is ook nog in uitstekende toestand en die deuntjie speel baie duidelik wanneer die porseleinkan opgestel word.
NOTAS
Hierdie is 'n baie gesogte versamelaarsitem uit die tyd van die Voortrekker Eeufees wat al vir R15 000 verkoop is op veilings. Dit is baie skaars omdat dit 'n breekbare item is en baie van hulle al uit sirkulasie verdwyn het in die 77 jaar sedert dit gemaak is. Dit was ook een van die duurder gedenkitemsitems wat tydens die Voortrekker Eeufees beskikbaar was vir die algemene publiek en die meeste mense kon dit nie bekostig nie as gevolg van die armoede wat geheers het tydens die depressie. Daar was ook 'n musikale porseleinbeker met dieselfde tema en die meeste kopers het daardie goedkoper item gekoop. Dit was dus altyd 'n skaars item. As u dit nodig het vir u versameling van Afrikana en / of Voortekker items het u nou die geleentheid om dit te koop. Dit is in uitstekende toestand en u sal waarskynlik nie gou weer een in hierdie toestand te koop vind teen 'n redelike prys nie. Dit is ook 'n uitstekende beleggingsitem.

 


 

 

die agterkant van die kan
Hier sien u die agterkant van die kan wat die ossewa uitbeeld. Let ook op die Boerekrygers aan die bokant en die afbeelding van 'n leeumannetjie wat die handvatsel uitmaak.
voorkant
Die voorkant van die musikale porseleinkan het die woorde van die liedjie SARIE MARAIS.
Woorde van liedjie
Die woorde van SARIE MARAIS van naderby beskou.

musikale meganisme
Die musikale meganisme van die liedjie SARIE MARAIS is aan die onderkant. Dit word opgewen en die deuntjie speel wanneer die kan opgestel word. Die meganisme is in uitstekende werkende toestand.
merke
Die merke onder op die porseleinkan. Die ontwerp is in 1936 gepatenteer met die oog op die Voortrekker Eeufees van 1938.
met vuurhoutjiedosie
Die porseleinkan saam met 'n vuurhoutjiedosie om u 'n idee te gee van die grootte. Dit is redelik groot en staan 22 cm hoog.

SHIPPING COST

R48 IN SOUTH AFRICA & FOR OTHER COUNTRIES THE POST OFFICE PARCEL RATE PLUS 20%.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING & IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE (ADDITIONAL SETS OF THIS ITEM WOULD COST R10 EACH TO SHIP). CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImageImage

Recently viewed

GENUINE Heart Necklaces Pendant Crystals From SWAROVSKI - Crystal Virtual Light
New
R145.00
Ultimate Action Triple Pack (Just Cause 2, Sleeping Dogs & Tomb Raider) (PS3)
New
R679.00
Lyfwag die Banneling - Louw, Anna M.
Secondhand
R155.00
Pelargoniums of Southern Africa by J J A van der Walt
Secondhand
R1,000.00 No bids