Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geskryf in die vorm van briewe deur ‘n boerevrou wat swaarkry geken het, veral die ellendes van die krygsgevangekampe en die dood van die kinders deur honger en siekte. ‘n Roerende boek!!!
Van Schaik 1956, 185p. EERSTE DRUK
Toestand: hardeband, omslag rakverslete, Skoolsertifikaat gedateer 1956 voor in boek.
Verpakking en Posgeld R28.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.