Sasol 300 Maklik Sigbare Voels in Suider-Afrika

Sasol 300 Maklik Sigbare Voels in Suider-Afrika

10 available / new
R270.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781775841722
Bob Shop ID
625054766

Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voëls in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs juniorv oëlkykers. Dit is meer toeganklik as 'n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en foto's van 300 van die streeks se voëls wat die maklikste te sien is.

Vir elke voël bied die boek:
* Eenvoudige teks met onder meer 'vind dit;' 'identifiseer dit' en 'verstaan dit'
* Illustrasies en foto's in volkleur
* 'n Verspreidingskaart
* Die gewone Afrikaanse naam, wetenskaplike naam en gewone name in Engels en ander Afrika-tale
* Gemiddelde grootte en besonderhede oor die nes
* Omraamde teks met bykomende inligting vir sommige voëls.

Hierdie kleurryke, tersaaklike boek met bondige aanwysings vir identifisering behoort groot byval te vind by Suider-Afrikaanse voëlkykers en buitelewe-entoesiaste.

ISBN 9781775841722
Format Paperback
Published September 2015
Authors Chevonne Reynolds, Nicholas Tye

Also availabl ein English as Sasol 300 Easy-to-See Birds in Southern Africa

Add to cart

Similar products

Honey Badger Wharncleaver D2 L/R Medium - Tan
R1,010.00
K-Ali 20.5cm Gyuto
R1,696.00
Leatherman Supertool 300
R1,399.00
67% OFF
1pc Durable Mini Multi-Tool Hammer
R265.00 R800.00