Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2000 Sagteband uitgawe sonder stofjas. Die boek bestaan uit die volgende verhale: Seisoen van verlange; Agter donker sluiers en Eiland van Geheime. Boekwinkelstempel op voorste skutblad asook 'n klein skeurtjie. Boek is stewig en goed gebind en sonder letsels.
Toestand 6/10.