R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
OMNIBUS 9 - Schalkie van Wyk - Tiara - 2003, eerste uitgawe - 352pp - Sagteband toon minimale rakverweer - Intern skoon en stewig gebind.
Anderkant die wolke - Debbie van Rhyn het opgehou lag na haar pa se dood. Sy het 'n tweedehandse mens geword, tweedehands in alles wat sy besit ..... behalwe haar gevoel vir Jan Prins. Maar Jan Prins is nie wat hy voorgee om te wees nie .....
Gister se troebel water - Adri Hofmeyr vlug voor die herinnering van haar jeugliefde ..... reg in die noodlot se strik! Want Anton het teuggekeer uit 'n seer verlede ... en 'n groter seer saamgebring.
Teer soos 'n vlinder - Hermie Deschamps aanvaar 'n pos om 'n verlamde dogter tuis te onderrig, maar almal is nie gediend met haar koms na Seweheuwels nie .... veral nie Zander Radlof nie, die man wat sy liefhet.