SCHOEMAN, P.J. - Waar Ver Winde Waai - (1961 Hardeband)

SCHOEMAN, P.J. - Waar Ver Winde Waai - (1961 Hardeband)

1 available / secondhand
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
lso - do photo o
Bob Shop ID
645173238
 (NO MORE THAN 5 BOOKS PER ORDER ALLOWED) - Boek nog heel mooi - Vorige eienaar se naam binne,   >>>    Dit is die hemelgod, Xamab, se voorvinger wat vir ons wys om om te draai. "Miskien moes Johan en Bulman na Kalimbo se profetiese woorde geluister het voordat hulle Kowares saam met hul Amerikaanse vriende aangedurf het. Vandat Jack, 'n fotograaf, en sy geselskap op Kowares aankom, tref die een ongeluk na die ander die groep. Gelukkig is Johan en Bulman ervare jagters en natuurkenners en kan hulle op die spoorsnyer, Kalimbo, se fyn gehoor en kennis van die veld en diere staatmaak. Maar is dit genoeg om hulle teen die ongenaakbare Afrika te beskerm? Boonop is die pragtige Penny, Jack se dogter, in 'n baie moeilike situasie. Want hoe verduidelik sy aan Bulman dat haar hart aan Johan behoort? En sal Johan ooit sy swerwershart ten volle vir haar oopmaak? Waar ver winde waai vertel die verhaal van 'n klein groepie mense wat deur hul ontmoeting met mekaar vir 'n kort rukkie van die groot eensaamheid kan ontsnap, maar uiteindelik leer dat Afrika altyd die laaste se het.


Add to cart

Recently viewed

See more
Steam Mop
R800.00 No bids
Xbox 360 Mass Effect 2 / Original Product
R862.00 No bids
50% OFF
Knot Out Ultimate Pet Electrical Grooming Comb Cut Tangles Tool Scissor Trimmer
R217.00 R435.00
LEGO Parts Slope, Curved 3 x 1 ~ {Light Bluish Grey}
R3.25

Similar products

Waar ver winde waai - P.J. Schoeman (eerste uitgawe)
R120.00
NP van Wyk Louw, Die Pluimsaad Waai Ver
R40.00
Sonogies deur P.J. Schoeman
R69.00
Waar Ver Winde Waai - P.J. Schoeman
R225.00