Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is 'n mooi koffietafelboek in uitstekende toestand met stofomslag - Eerste uitgawe 1984.'*** Die boeiende verhaal in woord en beeld van krygsverrigtinge binne en buite Suid-Afrikaanse grense in die loop van byna 500 jaar.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.